Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 19:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 As julle dan nou my stem nougeset gehoorsaam+ en my verbond inderdaad hou,+ dan sal julle beslis my spesiale eiendom uit al die ander volke word,+ want die hele aarde behoort aan my.+

  • Deuteronomium 7:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “Nie omdat julle die grootste van al die volke was, het Jehovah geneentheid vir julle getoon sodat hy julle uitgekies het nie,+ want julle was die geringste van al die volke.+

  • Deuteronomium 14:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Want jy is ’n heilige volk+ vir Jehovah jou God, en Jehovah het jou uitgekies om sy volk te word, ’n spesiale eiendom,+ uit al die volke wat op die oppervlak van die aarde is.

  • Deuteronomium 32:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Want Jehovah se deel is sy volk;+

      Jakob is sy toegemete erfdeel.+

  • Jesaja 43:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 die volk wat ek vir my geformeer het, sodat hulle my lof sal verkondig.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel