Jesaja 12:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Kyk! God is my redding.+ Ek sal vertrou en nie in angs verkeer nie;+ want Jah Jehovah is my sterkte+ en my mag,+ en hy het my redding geword.”+ Lukas 1:47 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 47 en my gees kan nie anders nie as om oor te loop van vreugde+ teenoor God, my Redder;+ Titus 3:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Maar toe die goedhartigheid+ van ons Redder,+ God, en sy liefde vir die mens geopenbaar is,+
2 Kyk! God is my redding.+ Ek sal vertrou en nie in angs verkeer nie;+ want Jah Jehovah is my sterkte+ en my mag,+ en hy het my redding geword.”+