Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 126:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Laat ons groep gevangenes tog terugkeer, o Jehovah,+

      Soos stroombeddings in die Negeb.+

  • Jesaja 45:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Wat Israel betref, hy sal beslis in eenheid met Jehovah gered word+ met ’n redding vir onbepaalde tye.+ Julle sal nie beskaamd staan+ of verneder word+ vir die onbepaalde tye van die ewigheid nie.

  • Jona 2:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Maar wat my betref, met die stem van danksegging sal ek offerandes aan u bring.+

      Wat ek plegtig belowe het, sal ek betaal.+ Redding behoort aan Jehovah.”+

  • Openbaring 7:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En hulle hou aan om met ’n harde stem te roep en te sê: “Redding is ons verskuldig aan ons God,+ wat op die troon sit,+ en aan die Lam.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel