21 Maar jy moet uit die hele volk bekwame manne+ kies, wat God vrees,+ betroubare manne,+ wat onregverdige wins haat;+ en jy moet dié oor hulle aanstel as hoofde oor duisend,+ hoofde oor honderd, hoofde oor vyftig en hoofde oor tien.+
7 En laat die vrees+ vir Jehovah dan nou oor julle kom.+ Wees versigtig en tree op,+ want by Jehovah ons God is geen onregverdigheid+ of partydigheid+ of aanneming van ’n omkoopgeskenk+ nie.”
15 Wat die vorige goewerneurs betref wat voor my was, hulle het dit swaar gemaak vir die volk, en hulle het elke dag veertig sikkels silwer vir brood en wyn van hulle geneem. Ook het hulle dienaars die volk oorheers.+ Wat my betref, ek het weens die vrees vir God+ nie so gedoen nie.+