Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esegiël 18:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 as hy niks op rente gegee het+ en geen woekerwins geneem het nie;+ hy sy hand van onreg teruggetrek het;+ hy ware geregtigheid tussen man en man uitgeoefen het;+

  • Daniël 6:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Daarom het hierdie manne gesê: “Ons sal hoegenaamd geen voorwendsel in hierdie Daniël vind nie, tensy ons dit teen hom vind in die wet van sy God.”+

  • 1 Tessalonisense 2:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Julle is getuies, God is ook, van hoe lojaal en regverdig en onberispelik+ ons ons teenoor julle, die gelowiges, gedra het.

  • 1 Timoteus 3:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Verder moet hy ook ’n goeie getuienis hê van die mense wat buite is,+ sodat hy nie in smaad en ’n strik+ van die Duiwel val nie.

  • Titus 1:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Want ’n opsiener moet as God se bestuurder+ vry van beskuldiging wees,+ nie eiesinnig nie,+ nie geneig tot toorn nie,+ nie ’n dronk bakleier nie,+ nie ’n slaner nie,+ nie gierig na oneerlike gewin nie,+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel