17 En ek sal moet neerdaal+ en daar met jou moet praat;+ en ek sal van die gees+ wat op jou is, moet wegneem en dit op hulle moet plaas, en hulle sal jou moet help om die las van die volk te dra, sodat jy dit nie alleen hoef te dra nie.+
3 Daarom, broers, soek+ vir julle sewe manne van goeie getuienis onder julle uit, vol gees en wysheid,+ dat ons hulle oor hierdie nodige aangeleentheid kan aanstel;
2 Die opsiener moet dan onberispelik+ wees, die man van een vrou, matig+ in gewoontes, gesond van verstand,+ ordelik,+ gasvry,+ bekwaam om te onderrig,+
9 iemand wat met betrekking tot sy onderrigkuns+ stewig aan die betroubare woord vashou, sodat hy in staat kan wees om deur die gesonde+ leer te vermaan sowel as om die teësprekers tereg te wys.+