Psalm 130:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 As u op oortredings ag gegee het,+ o Jah,O Jehovah, wie sou kon bly staan?+ Hosea 14:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Neem woorde met julle saam en keer terug tot Jehovah.+ Sê vir hom, julle almal: ‘Mag u oortreding vergewe;+ en neem aan wat goed is, en dan sal ons die jong bulle van ons lippe aanbied.+ 1 Johannes 1:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 As ons ons sondes bely,+ is hy getrou en regverdig om ons ons sondes te vergewe en ons van alle onregverdigheid te reinig.+
2 Neem woorde met julle saam en keer terug tot Jehovah.+ Sê vir hom, julle almal: ‘Mag u oortreding vergewe;+ en neem aan wat goed is, en dan sal ons die jong bulle van ons lippe aanbied.+
9 As ons ons sondes bely,+ is hy getrou en regverdig om ons ons sondes te vergewe en ons van alle onregverdigheid te reinig.+