Psalm 107:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Hoe hy die woord spreek en ’n stormwind laat opsteek,+Sodat dit die golwe daarvan ophef.+ Psalm 147:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Hy stuur sy woord uit+ en laat hulle smelt.Hy laat sy wind waai;+Die waters drup. Jakobus 5:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En hy het weer gebid, en die hemel het reën gegee en die land het sy vrug voortgebring.+