Rigters 9:57 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 57 En al die kwaad van die manne van Sigem het God op hulle eie hoof laat terugkom, sodat die vervloeking+ van Jotam,+ die seun van Jerubʹbaäl,+ oor hulle sou kom.+ Psalm 7:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Sy moeilikheid sal op sy eie hoof terugkom,+En op die kroon van sy hoof sal sy eie geweld neerdaal.+ Psalm 9:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Jehovah word geken aan die oordeel wat hy voltrek het.+Die goddelose is deur die werk van sy eie hande verstrik.+Higgajon. Sela.
57 En al die kwaad van die manne van Sigem het God op hulle eie hoof laat terugkom, sodat die vervloeking+ van Jotam,+ die seun van Jerubʹbaäl,+ oor hulle sou kom.+
16 Sy moeilikheid sal op sy eie hoof terugkom,+En op die kroon van sy hoof sal sy eie geweld neerdaal.+
16 Jehovah word geken aan die oordeel wat hy voltrek het.+Die goddelose is deur die werk van sy eie hande verstrik.+Higgajon. Sela.