Spreuke 27:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 want ’n skat sal nie tot onbepaalde tyd wees nie,+ en ook nie ’n kroon vir alle geslagte nie. 1 Timoteus 6:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Dié wat egter vasbeslote is om ryk te wees, val in versoeking+ en ’n strik en talle sinnelose en skadelike begeertes,+ wat mense in vernietiging en verderf stort.+
9 Dié wat egter vasbeslote is om ryk te wees, val in versoeking+ en ’n strik en talle sinnelose en skadelike begeertes,+ wat mense in vernietiging en verderf stort.+