Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Timoteus 6
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

1 Timoteus 6:1

Kruisverwysings

  • +Ro 13:7; Ef 6:5; Kol 3:22
  • +Ro 2:24; Tit 2:5; 1Pe 2:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (1991),

    1991/2/1, bl. 21

1 Timoteus 6:2

Kruisverwysings

  • +Ef 6:9
  • +Kol 4:1
  • +Flm 16
  • +1Ti 4:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/9/15, bl. 31

    1991/2/1, bl. 21

1 Timoteus 6:3

Kruisverwysings

  • +Spr 11:9; Jer 17:13; Ga 1:7
  • +2Ti 1:13
  • +Tit 1:1

1 Timoteus 6:4

Kruisverwysings

  • +Spr 28:25; Ga 6:3; 1Ti 3:6
  • +1Kor 8:2
  • +Ro 1:28; Tit 3:11
  • +2Ti 2:14; Tit 1:10; 3:9
  • +Ga 5:21
  • +2Pe 2:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 236

1 Timoteus 6:5

Kruisverwysings

  • +2Kor 11:3; 2Ti 3:8; Jud 10
  • +Flp 3:18; 2Ti 4:4; Tit 1:14
  • +1Kor 13:2; 1Pe 5:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2002/7/15, bl. 12

    1988/8/15, bl. 5

1 Timoteus 6:6

Kruisverwysings

  • +2Kor 4:18; Flp 1:21
  • +Ro 12:1; 1Ti 3:16
  • +Flp 4:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 37

    Die Wagtoring,

    2014/12/1, bl. 15

    2011/11/15, bl. 19-20

    2003/6/1, bl. 9

    1995/8/15, bl. 21-22

1 Timoteus 6:7

Kruisverwysings

  • +Job 1:21; Ps 49:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 37

1 Timoteus 6:8

Kruisverwysings

  • +Spr 30:8; Heb 13:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2022/1, bl. 4

    Geniet die lewe vir ewig!, les 37

    Ontwaak!,

    2015/7, bl. 13

    2011/9, bl. 8

    1994/6/22, bl. 31

    Die Wagtoring,

    2003/8/1, bl. 5-6

    2003/6/1, bl. 9

    2001/6/15, bl. 6-7

    1998/1/15, bl. 17

    Aanbid God, bl. 103-104

    Gesinsgeluk, bl. 40

    Ware vrede, bl. 114-115

1 Timoteus 6:9

Kruisverwysings

  • +Mt 13:22; Jak 5:1
  • +Spr 20:21; Kol 3:5; Tit 1:7
  • +Spr 28:20, 22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2019/11, bl. 18-19

    Die Wagtoring,

    2011/3/15, bl. 22-23

    1998/5/15, bl. 5-6

    1998/1/15, bl. 17

    1997/7/15, bl. 13

    1988/8/15, bl. 4-6

    1986/5/1, bl. 12

    Ontwaak!,

    2007/6, bl. 3-7

    1997/9/22, bl. 13-14

    Aanbid God, bl. 103-104

1 Timoteus 6:10

Kruisverwysings

  • +Mt 6:24; Lu 12:34; Heb 12:1
  • +Jak 1:15
  • +De 16:19; Ese 22:12
  • +1Ti 1:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Antwoorde op Bybelvrae, artikel 166

    Geniet die lewe vir ewig!, les 37

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2019/11, bl. 18-19

    Ontwaak!,

    2014/3, bl. 8

    2009/3, bl. 5

    2008/11, bl. 6

    2007/6, bl. 3-7, 20-21

    2003/1/8, bl. 27

    1997/9/22, bl. 13-14

    1994/3/22, bl. 3-4

    Die Wagtoring,

    2010/9/1, bl. 4

    2002/3/1, bl. 17

    2001/6/15, bl. 5-6

    1998/5/15, bl. 5-6

    1994/4/15, bl. 13-14

    1993/6/1, bl. 21-22

    1988/8/15, bl. 5-6, 18

    1986/11/15, bl. 19

    1986/6/15, bl. 8

    Aanbid God, bl. 103-104

1 Timoteus 6:11

Kruisverwysings

  • +2Ti 2:22
  • +Spr 15:1; Mt 5:5; Ga 5:22; Kol 3:12; 1Pe 3:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/6/15, bl. 10, 12-15

    2003/4/1, bl. 20

    2001/6/15, bl. 7-8

    1990/10/15, bl. 28-29

    1990/3/1, bl. 10-14

1 Timoteus 6:12

Kruisverwysings

  • +1Kor 9:26; Jud 3
  • +Heb 10:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/2/15, bl. 26-27

    1990/10/15, bl. 28-29

1 Timoteus 6:13

Kruisverwysings

  • +Jes 55:4
  • +Joh 18:36; 19:11
  • +Mt 27:11
  • +1Te 4:2

1 Timoteus 6:14

Kruisverwysings

  • +2Te 2:8; 2Ti 4:1, 8

1 Timoteus 6:15

Kruisverwysings

  • +Da 7:14
  • +Han 1:7
  • +Da 2:44; Op 17:14
  • +Op 19:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/9/15, bl. 31

    2005/9/1, bl. 27

1 Timoteus 6:16

Kruisverwysings

  • +Heb 7:16, 25
  • +Han 9:3; 22:6; Op 1:16
  • +Mt 25:37; Joh 14:19; 1Pe 3:18
  • +Joh 17:24

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/9/15, bl. 31

    2005/9/1, bl. 27

    1986/8/1, bl. 5

    1986/2/1, bl. 31

1 Timoteus 6:17

Kruisverwysings

  • +Mr 10:23
  • +Spr 28:11
  • +Mt 13:22
  • +Pr 5:19; Mt 6:33; Jak 1:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/6/15, bl. 14

    2007/8/1, bl. 25

    2004/2/1, bl. 30

    2001/6/15, bl. 8

    1986/6/15, bl. 5-6

    Ontwaak!,

    2003/1/8, bl. 27

1 Timoteus 6:18

Kruisverwysings

  • +Ef 4:28; Jak 1:27
  • +Mt 28:19; Tit 3:8
  • +Ro 12:13; 2Kor 8:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2021/12, bl. 30

    Geniet die lewe vir ewig!, les 37

    Die Wagtoring,

    2013/6/15, bl. 14

    2001/6/15, bl. 8

    1988/10/15, bl. 21

    Ontwaak!,

    2003/1/8, bl. 27

    Koninkryksbediening,

    2000/6, bl. 1

1 Timoteus 6:19

Kruisverwysings

  • +Lu 6:48; 2Ti 2:19
  • +Mt 6:20
  • +Lu 16:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Leer ons, bl. 203-204

    Leer Bybel, bl. 192-193

    Die Wagtoring,

    2007/10/1, bl. 17-18

    2001/6/15, bl. 8

    1999/8/15, bl. 4-7

    1995/1/15, bl. 4-7

    Ontwaak!,

    2003/1/8, bl. 27

    Koninkryksbediening,

    2003/9, bl. 4

1 Timoteus 6:20

Kruisverwysings

  • +2Ti 3:14; 4:5; Tit 1:9
  • +1Kor 2:13; 3:19; Kol 2:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2020/9, bl. 26-30

    Die Wagtoring,

    2000/12/1, bl. 30

    2000/5/1, bl. 11

    1994/12/15, bl. 16

    1994/4/1, bl. 13

    1990/7/15, bl. 21

1 Timoteus 6:21

Kruisverwysings

  • +1Ti 1:19

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Tim. 6:1Ro 13:7; Ef 6:5; Kol 3:22
1 Tim. 6:1Ro 2:24; Tit 2:5; 1Pe 2:13
1 Tim. 6:2Ef 6:9
1 Tim. 6:2Kol 4:1
1 Tim. 6:2Flm 16
1 Tim. 6:21Ti 4:11
1 Tim. 6:3Spr 11:9; Jer 17:13; Ga 1:7
1 Tim. 6:32Ti 1:13
1 Tim. 6:3Tit 1:1
1 Tim. 6:4Spr 28:25; Ga 6:3; 1Ti 3:6
1 Tim. 6:41Kor 8:2
1 Tim. 6:4Ro 1:28; Tit 3:11
1 Tim. 6:42Ti 2:14; Tit 1:10; 3:9
1 Tim. 6:4Ga 5:21
1 Tim. 6:42Pe 2:11
1 Tim. 6:52Kor 11:3; 2Ti 3:8; Jud 10
1 Tim. 6:5Flp 3:18; 2Ti 4:4; Tit 1:14
1 Tim. 6:51Kor 13:2; 1Pe 5:2
1 Tim. 6:62Kor 4:18; Flp 1:21
1 Tim. 6:6Ro 12:1; 1Ti 3:16
1 Tim. 6:6Flp 4:11
1 Tim. 6:7Job 1:21; Ps 49:17
1 Tim. 6:8Spr 30:8; Heb 13:5
1 Tim. 6:9Mt 13:22; Jak 5:1
1 Tim. 6:9Spr 20:21; Kol 3:5; Tit 1:7
1 Tim. 6:9Spr 28:20, 22
1 Tim. 6:10Mt 6:24; Lu 12:34; Heb 12:1
1 Tim. 6:10Jak 1:15
1 Tim. 6:10De 16:19; Ese 22:12
1 Tim. 6:101Ti 1:19
1 Tim. 6:112Ti 2:22
1 Tim. 6:11Spr 15:1; Mt 5:5; Ga 5:22; Kol 3:12; 1Pe 3:15
1 Tim. 6:121Kor 9:26; Jud 3
1 Tim. 6:12Heb 10:23
1 Tim. 6:13Jes 55:4
1 Tim. 6:13Joh 18:36; 19:11
1 Tim. 6:13Mt 27:11
1 Tim. 6:131Te 4:2
1 Tim. 6:142Te 2:8; 2Ti 4:1, 8
1 Tim. 6:15Da 7:14
1 Tim. 6:15Han 1:7
1 Tim. 6:15Da 2:44; Op 17:14
1 Tim. 6:15Op 19:16
1 Tim. 6:16Heb 7:16, 25
1 Tim. 6:16Han 9:3; 22:6; Op 1:16
1 Tim. 6:16Mt 25:37; Joh 14:19; 1Pe 3:18
1 Tim. 6:16Joh 17:24
1 Tim. 6:17Mr 10:23
1 Tim. 6:17Spr 28:11
1 Tim. 6:17Mt 13:22
1 Tim. 6:17Pr 5:19; Mt 6:33; Jak 1:17
1 Tim. 6:18Ef 4:28; Jak 1:27
1 Tim. 6:18Mt 28:19; Tit 3:8
1 Tim. 6:18Ro 12:13; 2Kor 8:14
1 Tim. 6:19Lu 6:48; 2Ti 2:19
1 Tim. 6:19Mt 6:20
1 Tim. 6:19Lu 16:9
1 Tim. 6:202Ti 3:14; 4:5; Tit 1:9
1 Tim. 6:201Kor 2:13; 3:19; Kol 2:8
1 Tim. 6:211Ti 1:19
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
1 Timoteus 6:1-21

1 Timoteus

6 Laat almal wat slawe onder ’n juk is, aanhou om hulle eienaars alle eer waardig te ag,+ sodat daar nooit van die naam van God en die leer kwaadgespreek sal word nie.+ 2 En laat dié wat gelowige eienaars het,+ nie op hulle neersien+ omdat hulle broers is nie.+ Inteendeel, laat hulle des te geredeliker slawe wees, omdat dié wat uit hulle goeie diens voordeel trek, gelowiges en geliefdes is.

Hou aan om hierdie dinge te leer+ en hierdie vermanings te gee. 3 As iemand ’n ander leer verkondig+ en nie instem met gesonde+ woorde, dié van ons Here Jesus Christus, of met die leer wat met godvrugtige toegewydheid strook nie,+ 4 is hy opgeblase van trots+ en verstaan hy niks,+ maar is hy verstandelik+ siek ten opsigte van twisvrae en debatte oor woorde.+ Uit hierdie dinge spruit afguns,+ twis, smadende+ taal, bose agterdog, 5 heftige woordewisselings oor nietighede deur mense wat verdorwe van verstand+ en van die waarheid beroof is+ en dink dat godvrugtige toegewydheid ’n middel tot gewin is.+ 6 Dit is ongetwyfeld ’n middel tot groot gewin,+ hierdie godvrugtige toegewydheid+ tesame met vergenoegdheid.+ 7 Want ons het niks in die wêreld ingebring nie, en ook kan ons niks uitdra nie.+ 8 As ons dan voedsel, klere en onderdak het, sal ons met hierdie dinge tevrede wees.+

9 Dié wat egter vasbeslote is om ryk te wees, val in versoeking+ en ’n strik en talle sinnelose en skadelike begeertes,+ wat mense in vernietiging en verderf stort.+ 10 Want die liefde+ vir geld is ’n wortel+ van allerhande skadelike dinge,+ en deur hierdie liefde na te streef, is party van die geloof af op ’n dwaalspoor gebring en het hulle hulleself oral met baie pyne deurboor.+

11 Maar jy, o mens van God, vlug vir hierdie dinge.+ Streef daarenteen na regverdigheid, godvrugtige toegewydheid, geloof, liefde, volharding, sagmoedigheid.+ 12 Stry die goeie stryd van die geloof,+ kry ’n stewige houvas op die ewige lewe waartoe jy geroep is en waaroor jy die goeie openbare bekendmaking+ voor baie getuies afgelê het.

13 Voor die aangesig van God, wat alles in die lewe hou, en van Christus Jesus, wat as ’n getuie+ die goeie openbare bekendmaking+ voor Pontius Pilatus gedoen het,+ gee ek jou bevel+ 14 dat jy die gebod op ’n vlekkelose en onberispelike wyse moet bewaar tot die openbaarwording+ van ons Here Jesus Christus. 15 Hierdie openbaarwording sal die gelukkige en enigste Maghebber+ op die vasgestelde tye+ daarvoor toon, hy, die Koning+ van dié wat as konings heers en Here+ van dié wat as here heers, 16 wat alleen onsterflikheid het,+ wat in ontoeganklike lig woon,+ wat nie een van die mense gesien het of kan sien nie.+ Aan hom die ewige eer+ en mag. Amen.

17 Beveel dié wat ryk is in die teenswoordige stelsel van dinge,+ om nie hooghartig te wees nie+ en om hulle hoop nie op onsekere rykdom te vestig nie,+ maar op God, wat aan ons alles ryklik vir ons genot verskaf;+ 18 om goed te doen,+ om ryk te wees in goeie werke,+ om vrygewig te wees, mededeelsaam,+ 19 en vir hulleself ’n goeie fondament+ vir die toekoms veilig as ’n skat te bewaar,+ sodat hulle ’n stewige houvas op die werklike lewe kan kry.+

20 O Timoʹteus, bewaar die pand wat aan jou toevertrou is+ en keer jou af van die leë praatjies wat skend wat heilig is en van die teenstrydighede van die sogenaamde “kennis”.+ 21 Deur ’n vertoon van sulke kennis te maak, het party van die geloof afgewyk.+

Mag die onverdiende goedhartigheid met julle wees.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel