Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 25:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En hulle moet vir my ’n heiligdom maak, want ek sal in hulle midde woon.+

  • Levitikus 26:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En ek sal inderdaad in julle midde wandel en bewys dat ek julle God is,+ en julle sal my volk wees.+

  • Psalm 132:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Want Jehovah het Sion uitgekies;+

      Hy het daarna verlang as ’n woonplek vir hom:+

  • 2 Korintiërs 6:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En watter ooreenkoms het God se tempel met afgode?+ Want ons is ’n tempel+ van ’n lewende God; net soos God gesê het: “Ek sal onder hulle woon+ en onder hulle wandel, en ek sal hulle God wees, en hulle sal my volk wees.”+

  • Openbaring 21:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Toe het ek ’n harde stem van die troon af hoor sê: “Kyk! Die tent+ van God is by die mensdom, en hy sal by hulle woon,+ en hulle sal sy volke wees.+ En God self sal by hulle wees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel