2 Kronieke 33:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En hy het tot Hom bly bid, sodat Hy sy dringende versoek aangehoor het+ en Hy sy versoek om guns gehoor en hom in Jerusalem in sy koningskap herstel het;+ en Manasʹse het te wete gekom dat Jehovah die ware God is.+ Psalm 6:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Jehovah sal inderdaad my versoek om guns hoor;+Jehovah sal my gebed aanneem.+ Psalm 119:170 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 170 Laat my versoek om guns voor u kom.+Verlos my tog volgens u woord.+
13 En hy het tot Hom bly bid, sodat Hy sy dringende versoek aangehoor het+ en Hy sy versoek om guns gehoor en hom in Jerusalem in sy koningskap herstel het;+ en Manasʹse het te wete gekom dat Jehovah die ware God is.+