Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 33
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

2 Kronieke 33:1

Kruisverwysings

  • +Mt 1:10
  • +2Kn 21:1

2 Kronieke 33:2

Kruisverwysings

  • +2Kn 16:2
  • +De 18:9; 2Kr 28:3
  • +2Kn 21:2

2 Kronieke 33:3

Kruisverwysings

  • +2Kn 18:4
  • +2Kn 18:22; 2Kr 32:12
  • +1Kn 16:32; 18:26
  • +Rig 2:11; 2Kr 28:2
  • +De 16:21; 1Kn 14:23; Jer 17:2
  • +2Kn 23:5; Job 31:26
  • +De 4:19; 2Kn 17:16
  • +2Kn 21:3

2 Kronieke 33:4

Kruisverwysings

  • +2Kn 16:10; 2Kr 34:4
  • +De 12:11; 2Kn 21:4; 2Kr 6:6

2 Kronieke 33:5

Kruisverwysings

  • +De 17:3; 2Kn 23:5; Jer 8:2
  • +1Kn 6:36; 7:12
  • +2Kn 21:5

2 Kronieke 33:6

Kruisverwysings

  • +2Kn 16:3; 2Kr 28:3
  • +Jos 15:8; 2Kn 23:10
  • +Le 19:26
  • +De 18:10
  • +2Kn 9:22
  • +Le 20:6
  • +De 18:11
  • +2Kn 21:6

2 Kronieke 33:7

Kruisverwysings

  • +2Kn 21:7
  • +2Kn 23:6
  • +Ps 132:14
  • +2Kn 23:27
  • +2Kr 7:16

2 Kronieke 33:8

Kruisverwysings

  • +1Kr 17:9
  • +2Sa 7:10
  • +De 4:40
  • +De 4:44
  • +De 6:1
  • +De 11:1; 12:1
  • +Le 10:11

2 Kronieke 33:9

Kruisverwysings

  • +2Kn 21:16
  • +1Kn 14:16; Pr 9:18
  • +2Kn 21:11
  • +Le 18:24; De 2:21; Jos 24:8

2 Kronieke 33:10

Kruisverwysings

  • +2Kr 36:16; Spr 29:1; Sag 1:4; Han 7:51

2 Kronieke 33:11

Kruisverwysings

  • +Ne 9:32
  • +De 28:36
  • +1Sa 13:6
  • +Job 36:8; Ps 107:10

2 Kronieke 33:12

Kruisverwysings

  • +Le 26:40; De 4:30
  • +Ps 50:15
  • +2Kr 32:26; Lu 18:14; 1Pe 5:6

2 Kronieke 33:13

Kruisverwysings

  • +1Kr 5:20; Esr 8:23
  • +Jes 1:18
  • +De 29:6; Ps 9:16; Da 4:25

2 Kronieke 33:14

Kruisverwysings

  • +2Kr 32:5
  • +2Sa 5:9
  • +2Kr 32:30
  • +Ne 3:3
  • +2Kr 27:3
  • +2Kr 11:11, 12

2 Kronieke 33:15

Kruisverwysings

  • +Jes 2:18; Ese 18:21; Ho 14:3; Mt 3:8
  • +2Kn 21:7; 2Kr 33:7; Jes 30:22
  • +2Kn 21:4, 5

2 Kronieke 33:16

Kruisverwysings

  • +2Kr 29:18
  • +Le 3:1
  • +Le 7:12
  • +2Kr 14:4

2 Kronieke 33:17

Kruisverwysings

  • +2Kr 32:12

2 Kronieke 33:18

Kruisverwysings

  • +2Kr 33:12
  • +1Sa 9:9; Jes 29:10
  • +1Kn 15:31

2 Kronieke 33:19

Kruisverwysings

  • +2Kr 33:12; Spr 15:8
  • +2Kr 33:13; 1Jo 1:9
  • +2Kn 21:2
  • +2Kn 21:9
  • +2Kn 21:3
  • +2Kn 21:7
  • +2Kr 33:7
  • +2Kr 33:12

2 Kronieke 33:20

Kruisverwysings

  • +2Kn 21:18
  • +2Kr 21:20; 28:27
  • +1Kr 3:14

2 Kronieke 33:21

Kruisverwysings

  • +Mt 1:10
  • +2Kn 21:19

2 Kronieke 33:22

Kruisverwysings

  • +1Kn 16:19; 2Kr 22:4
  • +2Kn 21:20; 2Kr 33:2; Ese 20:18
  • +Eks 20:4; De 7:5
  • +2Kn 21:7; 2Kr 33:7
  • +Jes 44:15
  • +2Kn 17:41; Jes 44:17

2 Kronieke 33:23

Kruisverwysings

  • +2Kr 36:12; Jer 8:12
  • +2Kr 33:12
  • +2Kr 28:22; Jer 7:26; 2Ti 3:13

2 Kronieke 33:24

Kruisverwysings

  • +1Kn 15:27; 2Kr 24:25; 25:27
  • +2Kn 21:23; Ps 55:23

2 Kronieke 33:25

Kruisverwysings

  • +2Kr 25:3
  • +2Kn 21:24
  • +Ge 9:6; Nu 35:31
  • +2Kr 36:1
  • +2Kn 21:26

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Kron. 33:1Mt 1:10
2 Kron. 33:12Kn 21:1
2 Kron. 33:22Kn 16:2
2 Kron. 33:2De 18:9; 2Kr 28:3
2 Kron. 33:22Kn 21:2
2 Kron. 33:32Kn 18:4
2 Kron. 33:32Kn 18:22; 2Kr 32:12
2 Kron. 33:31Kn 16:32; 18:26
2 Kron. 33:3Rig 2:11; 2Kr 28:2
2 Kron. 33:3De 16:21; 1Kn 14:23; Jer 17:2
2 Kron. 33:32Kn 23:5; Job 31:26
2 Kron. 33:3De 4:19; 2Kn 17:16
2 Kron. 33:32Kn 21:3
2 Kron. 33:42Kn 16:10; 2Kr 34:4
2 Kron. 33:4De 12:11; 2Kn 21:4; 2Kr 6:6
2 Kron. 33:5De 17:3; 2Kn 23:5; Jer 8:2
2 Kron. 33:51Kn 6:36; 7:12
2 Kron. 33:52Kn 21:5
2 Kron. 33:62Kn 16:3; 2Kr 28:3
2 Kron. 33:6Jos 15:8; 2Kn 23:10
2 Kron. 33:6Le 19:26
2 Kron. 33:6De 18:10
2 Kron. 33:62Kn 9:22
2 Kron. 33:6Le 20:6
2 Kron. 33:6De 18:11
2 Kron. 33:62Kn 21:6
2 Kron. 33:72Kn 21:7
2 Kron. 33:72Kn 23:6
2 Kron. 33:7Ps 132:14
2 Kron. 33:72Kn 23:27
2 Kron. 33:72Kr 7:16
2 Kron. 33:81Kr 17:9
2 Kron. 33:82Sa 7:10
2 Kron. 33:8De 4:40
2 Kron. 33:8De 4:44
2 Kron. 33:8De 6:1
2 Kron. 33:8De 11:1; 12:1
2 Kron. 33:8Le 10:11
2 Kron. 33:92Kn 21:16
2 Kron. 33:91Kn 14:16; Pr 9:18
2 Kron. 33:92Kn 21:11
2 Kron. 33:9Le 18:24; De 2:21; Jos 24:8
2 Kron. 33:102Kr 36:16; Spr 29:1; Sag 1:4; Han 7:51
2 Kron. 33:11Ne 9:32
2 Kron. 33:11De 28:36
2 Kron. 33:111Sa 13:6
2 Kron. 33:11Job 36:8; Ps 107:10
2 Kron. 33:12Le 26:40; De 4:30
2 Kron. 33:12Ps 50:15
2 Kron. 33:122Kr 32:26; Lu 18:14; 1Pe 5:6
2 Kron. 33:131Kr 5:20; Esr 8:23
2 Kron. 33:13Jes 1:18
2 Kron. 33:13De 29:6; Ps 9:16; Da 4:25
2 Kron. 33:142Kr 32:5
2 Kron. 33:142Sa 5:9
2 Kron. 33:142Kr 32:30
2 Kron. 33:14Ne 3:3
2 Kron. 33:142Kr 27:3
2 Kron. 33:142Kr 11:11, 12
2 Kron. 33:15Jes 2:18; Ese 18:21; Ho 14:3; Mt 3:8
2 Kron. 33:152Kn 21:7; 2Kr 33:7; Jes 30:22
2 Kron. 33:152Kn 21:4, 5
2 Kron. 33:162Kr 29:18
2 Kron. 33:16Le 3:1
2 Kron. 33:16Le 7:12
2 Kron. 33:162Kr 14:4
2 Kron. 33:172Kr 32:12
2 Kron. 33:182Kr 33:12
2 Kron. 33:181Sa 9:9; Jes 29:10
2 Kron. 33:181Kn 15:31
2 Kron. 33:192Kr 33:12; Spr 15:8
2 Kron. 33:192Kr 33:13; 1Jo 1:9
2 Kron. 33:192Kn 21:2
2 Kron. 33:192Kn 21:9
2 Kron. 33:192Kn 21:3
2 Kron. 33:192Kn 21:7
2 Kron. 33:192Kr 33:7
2 Kron. 33:192Kr 33:12
2 Kron. 33:202Kn 21:18
2 Kron. 33:202Kr 21:20; 28:27
2 Kron. 33:201Kr 3:14
2 Kron. 33:21Mt 1:10
2 Kron. 33:212Kn 21:19
2 Kron. 33:221Kn 16:19; 2Kr 22:4
2 Kron. 33:222Kn 21:20; 2Kr 33:2; Ese 20:18
2 Kron. 33:22Eks 20:4; De 7:5
2 Kron. 33:222Kn 21:7; 2Kr 33:7
2 Kron. 33:22Jes 44:15
2 Kron. 33:222Kn 17:41; Jes 44:17
2 Kron. 33:232Kr 36:12; Jer 8:12
2 Kron. 33:232Kr 33:12
2 Kron. 33:232Kr 28:22; Jer 7:26; 2Ti 3:13
2 Kron. 33:241Kn 15:27; 2Kr 24:25; 25:27
2 Kron. 33:242Kn 21:23; Ps 55:23
2 Kron. 33:252Kr 25:3
2 Kron. 33:252Kn 21:24
2 Kron. 33:25Ge 9:6; Nu 35:31
2 Kron. 33:252Kr 36:1
2 Kron. 33:252Kn 21:26
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
2 Kronieke 33:1-25

2 Kronieke

33 Manasʹse+ was twaalf jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het vyf-en-vyftig jaar in Jerusalem regeer.+

2 En hy het gedoen wat sleg was in Jehovah se oë,+ volgens die verfoeilike+ dinge van die nasies wat Jehovah voor die kinders van Israel uit verdryf het.+ 3 Hy het weer die hoogtes+ gebou wat sy vader Hiskiʹa afgebreek het,+ en altare+ vir die Baäls+ opgerig en heilige pale+ gemaak, en hy het hom voor die hele leër van die hemel+ begin neerbuig+ en hulle gedien.+ 4 En hy het altare+ in die huis van Jehovah gebou, waarvan Jehovah gesê het: “In Jerusalem sal my naam tot onbepaalde tyd wees.”+ 5 En hy het altare vir die hele leër van die hemel+ gebou in twee voorhowe+ van die huis van Jehovah.+ 6 En hy het sy eie seuns deur die vuur laat gaan+ in die vallei van die seun van Hinnom+ en het die toorkuns beoefen+ en van waarsêery gebruik gemaak+ en towery beoefen+ en spiritistiese mediums+ en beroepsvoorspellers+ van gebeure aangestel. Hy het op groot skaal gedoen wat sleg was in die oë van Jehovah, om hom aanstoot te gee.+

7 Verder het hy die gesnede beeld+ wat hy gemaak het, in die huis van die ware God gesit,+ waarvan God vir Dawid en vir sy seun Salomo gesê het: “In hierdie huis en in Jerusalem, wat ek uit al die stamme van Israel gekies+ het, sal ek my naam+ tot onbepaalde tyd vestig.+ 8 En ek sal die voet van Israel nie weer verwyder van die land wat ek aan hulle voorvaders+ toegewys het nie,+ mits hulle net sorg dat hulle alles doen wat ek hulle beveel het+ met betrekking tot die hele wet+ en die voorskrifte+ en die regterlike beslissings+ deur die hand van Moses.”+ 9 En Manasʹse+ het Juda+ en die inwoners van Jerusalem bly verlei om erger dinge te doen+ as die nasies wat Jehovah voor die kinders van Israel uit verdelg het.+

10 En Jehovah het met Manasʹse en sy volk bly praat, maar hulle het geen aandag geskenk nie.+ 11 Uiteindelik het Jehovah die hoofde van die leër van die koning van Assiʹrië+ teen hulle gebring,+ en hulle het Manasʹse in die gate+ gevange geneem en hom met twee koperboeie gebind+ en hom na Babilon geneem. 12 En toe dit hom in benoudheid bring,+ het hy die aangesig van Jehovah sy God versag+ en hom grootliks bly verneder+ weens die God van sy voorvaders. 13 En hy het tot Hom bly bid, sodat Hy sy dringende versoek aangehoor het+ en Hy sy versoek om guns gehoor en hom in Jerusalem in sy koningskap herstel het;+ en Manasʹse het te wete gekom dat Jehovah die ware God is.+

14 En hierna het hy ’n buitemuur+ vir die Stad van Dawid+ gebou, wes van Gihon+ in die stroomvallei en tot by die Vispoort,+ en hy het dit na Ofel+ laat omloop en dit baie hoog gemaak. Verder het hy hoofde van die krygsmag in al die versterkte stede in Juda geplaas.+ 15 En hy het die vreemde gode+ en die afgodsbeeld+ uit die huis van Jehovah verwyder, asook al die altare+ wat hy op die berg van die huis van Jehovah en in Jerusalem gebou het, en dit toe buite die stad laat gooi. 16 Ook het hy die altaar van Jehovah+ gereedgemaak en gemeenskapsoffers+ en dankoffers+ daarop begin offer en vir Juda gesê dat hulle Jehovah, die God van Israel, moet dien.+ 17 Tog het die volk nog op die hoogtes+ offerandes gebring; maar dit was aan Jehovah hulle God.

18 Wat die res van die aangeleenthede van Manasʹse betref en sy gebed+ tot sy God en die woorde van die sieners+ wat in die naam van Jehovah, die God van Israel, tot hom bly spreek het, kyk, dit is onder die aangeleenthede van die konings van Israel.+ 19 Wat sy gebed+ betref en hoe sy dringende versoek+ aan hom toegestaan is en al sy sonde+ en sy ontrouheid+ en die plekke waar hy hoogtes gebou+ en die heilige pale+ en die gesnede beelde+ opgerig het voordat hy hom verneder het,+ kyk, dit is opgeteken onder die woorde van sy sieners. 20 Uiteindelik het Manasʹse met sy voorvaders ontslaap,+ en hulle het hom by sy huis begrawe;+ en sy seun Amon+ het in sy plek begin regeer.

21 Amon+ was twee-en-twintig jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het twee jaar in Jerusalem regeer.+ 22 En hy het gedoen wat sleg was in Jehovah se oë,+ net soos sy vader Manasʹse gedoen het;+ en aan al die gesnede beelde+ wat sy vader Manasʹse+ gemaak het, het Amon offerandes gebring,+ en hy het hulle bly dien.+ 23 En hy het hom nie weens Jehovah verneder+ soos sy vader Manasʹse hom verneder het nie,+ want Amon was iemand wat die skuld laat toeneem het.+ 24 Uiteindelik het sy knegte teen hom saamgesweer+ en hom in sy eie huis doodgemaak.+ 25 Maar die volk van die land het al die samesweerders+ teen koning Amon+ doodgemaak,+ en die volk+ van die land het toe sy seun Josiʹa+ in sy plek koning gemaak.

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel