Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 6:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 moet u ook hulle gebed en hulle versoeke om guns hoor+ vanuit die hemel, vanuit u vaste woonplek,+ en u moet aan hulle reg verskaf+ en u volk vergewe+ wat teen u gesondig het.

  • Jesaja 63:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Kyk vanuit die hemel+ en aanskou uit u verhewe woning van heiligheid en luisterrykheid.+ Waar is u ywer+ en u volle mag, die beroering van u binneste+ en u barmhartighede?+ Teenoor my het hulle hulle bedwing.+

  • Hebreërs 9:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Want Christus het nie ingegaan in ’n heiligdom wat met hande gemaak is,+ wat ’n kopie van die werklikheid is nie,+ maar in die hemel self,+ om nou vir ons voor die aangesig van God te verskyn.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel