2 Samuel 7:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Wat my liefderyke goedhartigheid betref, dit sal nie van hom wyk soos ek dit verwyder het van Saul,+ wat ek weens jou verwyder het nie. 1 Kronieke 17:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Ek sal sy vader word,+ en hy sal my seun word;+ en my liefderyke goedhartigheid sal ek nie van hom verwyder+ soos ek dit verwyder het van die een wat voor jou was nie.+ Psalm 89:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Maar my liefderyke goedhartigheid sal ek nie van hom wegneem nie,+Ook sal ek nie my getrouheid verloën nie.+
15 Wat my liefderyke goedhartigheid betref, dit sal nie van hom wyk soos ek dit verwyder het van Saul,+ wat ek weens jou verwyder het nie.
13 Ek sal sy vader word,+ en hy sal my seun word;+ en my liefderyke goedhartigheid sal ek nie van hom verwyder+ soos ek dit verwyder het van die een wat voor jou was nie.+
33 Maar my liefderyke goedhartigheid sal ek nie van hom wegneem nie,+Ook sal ek nie my getrouheid verloën nie.+