18 Wat die Filistyne+ betref, hulle het in die stede van die Sjefeʹla+ en die Negeb+ van Juda ’n inval gedoen en het Bet-Semes+ en Aʹjalon+ en Gedeʹrot+ en Sogo+ en sy afhanklike dorpe en Timna+ en sy afhanklike dorpe en Gimso en sy afhanklike dorpe ingeneem; en hulle het daar gaan woon.
29 “Moenie bly wees nie,+ o Filisteʹa,+ enigiemand in jou, net omdat die staf verbreek is van die een wat jou geslaan het.+ Want uit die wortel van die slang+ sal ’n giftige slang voortkom,+ en sy vrug sal ’n vlieënde vurige slang+ wees.