6 In die negende jaar van Hoseʹa het die koning van Assiʹrië Samariʹa ingeneem+ en Israel toe in ballingskap weggevoer+ na Assiʹrië en hulle in Halag+ en in Habor aan die Gosanrivier+ en in die stede van die Mede laat woon.+
23 totdat Jehovah Israel onder sy oë uit verwyder het,+ net soos hy deur middel van al sy knegte, die profete, gespreek het.+ So het Israel uit sy eie land in ballingskap na Assiʹrië gegaan, tot vandag toe.+