4 En Jehovah het vir hom gesê: “Noem hom Jisʹreël,+ want nog ’n klein rukkie en ek sal van die huis van Jehu+ rekenskap eis vir die dade van bloedvergieting van Jisʹreël, en ek sal ’n einde maak aan die koninklike heerskappy van die huis van Israel.+