6 Want ons vaders het ontrou gehandel+ en het gedoen wat sleg was in die oë van Jehovah ons God,+ sodat hulle hom verlaat het+ en hulle aangesig van die tabernakel van Jehovah afgewend+ en dit die agterkant van die nek toegekeer het.
12 En julle het erger gehandel in julle dade as julle vaders,+ en kyk, julle wandel elkeen volgens die wederstrewigheid+ van sy slegte hart deur my nie te gehoorsaam nie.+