20 En Jehovah het sy woord uitgevoer+ wat hy gespreek het, dat ek in die plek van my vader Dawid sou opstaan en op die troon van Israel sou sit,+ net soos Jehovah gespreek het, en dat ek die huis vir die naam van Jehovah, die God van Israel, sou bou,+