29 En buitendien sal die Voortreflikheid van Israel+ nie ontrou wees nie,+ en Hy sal nie spyt voel nie, want Hy is nie ’n mens, dat Hy sou spyt voel nie.”+
23 By myself het ek gesweer+—uit my mond het die woord in regverdigheid uitgegaan,+ sodat dit nie sal terugkeer nie+—voor my sal elke knie buig,+ by my sal elke tong sweer+
11 so sal my woord wees wat uit my mond uitgaan.+ Dit sal nie sonder resultate na my toe terugkeer nie,+ maar dit sal beslis doen wat my behaag+ en sal beslis sukses behaal in alles waarvoor ek dit gestuur het.+
21 sou ook my verbond met my kneg Dawid verbreek kon word,+ sodat daar nie vir hom ’n seun sou wees wat as koning op sy troon heers nie;+ so ook met die Leviete, die priesters, my dienaars.+