5 dan sal ek inderdaad die troon van jou koninkryk oor Israel tot onbepaalde tyd vestig, net soos ek jou vader Dawid beloof het deur te sê: ‘Daar sal vir jou nie ’n man ontbreek wat op die troon van Israel sit nie.’+
5 en uit al my seuns (want Jehovah het my baie seuns gegee)+ het hy toe my seun Salomo+ gekies om op die troon+ van die koningskap van Jehovah oor Israel te sit.
5 “Kyk! Daar kom dae”, is die woord van Jehovah, “en ek sal vir Dawid ’n regverdige spruit verwek.+ En ’n koning sal beslis regeer+ en oordeelkundig handel en geregtigheid en regverdigheid uitoefen in die land.+