Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 72:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Laat hy die regsaak van u volk met regverdigheid bepleit,+

      En van u geteisterdes met regterlike beslissing.+

  • Jesaja 9:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Aan die oorvloed van die vorstelike heerskappy+ en aan vrede sal daar geen einde wees nie,+ op die troon van Dawid+ en oor sy koninkryk om dit stewig te vestig+ en om dit deur middel van geregtigheid+ en deur middel van regverdigheid+ in stand te hou, van nou af en tot onbepaalde tyd. Die ywer van Jehovah van die leërs sal dit doen.+

  • Jesaja 11:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En met regverdigheid sal hy die geringes oordeel,+ en met billikheid sal hy teregwysing gee ten behoewe van die sagmoediges van die aarde. En hy sal die aarde met die roede van sy mond slaan;+ en met die gees van sy lippe sal hy die goddelose doodmaak.+

  • Jesaja 32:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 Kyk! ’n Koning+ sal vir regverdigheid+ regeer; en wat vorste betref,+ hulle sal as vorste vir geregtigheid heers.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel