7 Toe die manne van Israel wat in die streek van die laagvlakte was en wat in die streek van die Jordaan was, sien dat die manne van Israel gevlug het, en dat Saul en sy seuns gesterf het, het hulle die stede begin verlaat en gevlug,+ waarna die Filistyne gekom en daarin gaan woon het.+