Genesis 21:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Daarna het hy ’n tamariskboom by Berseʹba geplant en daar die naam van Jehovah, die God wat tot onbepaalde tyd bestaan,+ aangeroep.+ Rigters 20:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Gevolglik het al die kinders van Israel uitgetrek,+ en die vergadering het soos een man,+ van Dan+ tot Berseʹba,+ saam met die land Giʹlead,+ voor Jehovah in Mispa+ bymekaargekom.
33 Daarna het hy ’n tamariskboom by Berseʹba geplant en daar die naam van Jehovah, die God wat tot onbepaalde tyd bestaan,+ aangeroep.+
20 Gevolglik het al die kinders van Israel uitgetrek,+ en die vergadering het soos een man,+ van Dan+ tot Berseʹba,+ saam met die land Giʹlead,+ voor Jehovah in Mispa+ bymekaargekom.