Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 90:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Voordat die berge gebore is,+

      Of u die aarde+ en die vrugbare land+ voortgebring het asof met geboortepyne,

      Ja, van onbepaalde tyd tot onbepaalde tyd is u God.+

  • Jesaja 40:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Het jy dit nie te wete gekom of het jy dit nie gehoor nie?+ Jehovah, die Skepper van die eindes van die aarde, is ’n God tot onbepaalde tyd.+ Hy raak nie moeg of afgemat nie.+ Daar is geen deurgronding van sy verstand nie.+

  • Jeremia 10:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Maar Jehovah is waarlik God.+ Hy is die lewende God+ en die Koning tot onbepaalde tyd.+ Weens sy verontwaardiging sal die aarde bewe,+ en geen nasie sal onder sy veroordeling staande bly nie.+

  • 1 Timoteus 1:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En aan die Koning van die ewigheid,+ onverderflik,+ onsigbaar,+ die enigste God,+ die eer en heerlikheid vir ewig en altyd.+ Amen.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel