27 Wat my betref, ek het nie teen u gesondig nie, maar u handel verkeerd met my deur teen my te veg. Laat Jehovah, die Regter,+ vandag tussen die kinders van Israel en die kinders van Ammon oordeel.’”
13 En jy moet vir hom sê dat ek sy huis oordeel+ tot onbepaalde tyd oor die oortreding waarvan hy geweet het,+ want sy seuns spreek ’n vloek oor God uit,+ en hy het hulle nie bestraf nie.+