5“‘En as ’n siel+ sondig deurdat hy ’n vervloeking gehoor het+ wat in die openbaar uitgespreek is en hy ’n getuie is of dit gesien het of daarvan te wete gekom het, dan moet hy, as hy dit nie bekend maak nie,+ verantwoording doen vir sy oortreding.
22 En Eli was baie oud, en hy het gehoor+ van alles wat sy seuns aan die hele Israel bly doen het+ en hoe hulle by die vroue gaan lê+ het wat by die ingang van die tent van samekoms gedien het.+