Eksodus 15:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Volke sal hoor,+ hulle sal in beroering wees;+Geboortepyne+ sal die inwoners van Filisteʹa aangryp. Deuteronomium 33:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Daar is niemand soos die ware God+ van Jesuʹrun+ nie,Wat op die hemel ry om jou te hulp te kom+En op die bewolkte lug in sy uitnemendheid.+ Josua 9:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Hierop het hulle vir hom gesê: “U knegte het uit ’n baie ver land+ gekom weens die naam+ van Jehovah u God, want ons het van sy roem gehoor en van alles wat hy in Egipte gedoen het,+
14 Volke sal hoor,+ hulle sal in beroering wees;+Geboortepyne+ sal die inwoners van Filisteʹa aangryp.
26 Daar is niemand soos die ware God+ van Jesuʹrun+ nie,Wat op die hemel ry om jou te hulp te kom+En op die bewolkte lug in sy uitnemendheid.+
9 Hierop het hulle vir hom gesê: “U knegte het uit ’n baie ver land+ gekom weens die naam+ van Jehovah u God, want ons het van sy roem gehoor en van alles wat hy in Egipte gedoen het,+