7 Toe het hy vir Juda gesê: “Laat ons hierdie stede bou en mure+ rondom maak, en torings,+ dubbele deure en grendels.+ Vir ons is die land nog beskikbaar, omdat ons Jehovah ons God gesoek het.+ Ons het gesoek, en hy gee ons aan alle kante rus.”+ En hulle het gebou en was suksesvol.+