22 En as julle vir my sê: ‘In Jehovah+ ons God het ons ons vertroue gestel’,+ is dit dan nie sý hoogtes+ en sý altare wat Hiskiʹa+ verwyder het nie, terwyl hy vir Juda en Jerusalem sê: ‘Voor hierdie altaar moet julle julle in Jerusalem neerbuig’?”’+
7 het hy die altare+ en die heilige pale+ afgebreek, en die gesnede beelde+ het hy verbrysel en verpoeier;+ en al die reukwerkstaanders+ het hy in die hele land van Israel omgekap, waarna hy na Jerusalem teruggekeer het.