2 Kronieke 19:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Daar is nietemin goeie+ dinge by u gevind, omdat u die heilige pale uit die land weggeruim het+ en u hart voorberei het om die ware God te soek.”+ Esra 7:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Want Esra het sy hart voorberei+ om die wet van Jehovah+ te raadpleeg en om dit na te kom+ en om Israel voorskrif+ en geregtigheid+ te leer.+ Psalm 10:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Die begeerte van die sagmoediges sal u beslis hoor,+ o Jehovah.U sal hulle hart voorberei.+U sal aandag skenk met u oor,+
3 Daar is nietemin goeie+ dinge by u gevind, omdat u die heilige pale uit die land weggeruim het+ en u hart voorberei het om die ware God te soek.”+
10 Want Esra het sy hart voorberei+ om die wet van Jehovah+ te raadpleeg en om dit na te kom+ en om Israel voorskrif+ en geregtigheid+ te leer.+
17 Die begeerte van die sagmoediges sal u beslis hoor,+ o Jehovah.U sal hulle hart voorberei.+U sal aandag skenk met u oor,+