Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 4:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Laat julle vir Jehovah besny, en verwyder die voorhuid van julle hart,+ o manne van Juda en inwoners van Jerusalem, sodat my woede weens die slegtheid van julle handelinge nie net soos ’n vuur uitgaan en beslis brand sonder dat iemand dit blus nie.”+

  • Jeremia 7:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Daarom, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Kyk! My toorn en my woede word oor hierdie plek uitgestort,+ oor die mense en oor die mak diere, en oor die bome van die veld+ en oor die vrugte van die grond; en dit sal brand, en dit sal nie geblus word nie.’+

  • Esegiël 20:48
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 48 En alle vlees sal sien dat ek, Jehovah, dit aangesteek het, sodat dit nie geblus sal word nie.”’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel