Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 29:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 ja, al die nasies sal sekerlik sê: ‘Waarom het Jehovah so met hierdie land gedoen?+ Waarom hierdie groot, gloeiende toorn?’

  • 2 Kronieke 7:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 dan sal ek hulle uitruk uit my land wat ek hulle gegee het;+ en hierdie huis wat ek vir my naam geheilig het,+ sal ek van my aangesig wegwerp,+ en ek sal dit ’n spreekwoord+ en ’n spot onder al die volke maak.+

  • Klaagliedere 2:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Jehovah het gedoen wat hy in gedagte gehad het.+ Hy het volbring wat hy gesê het,+

      Wat hy sedert die dae van lank gelede beveel het.+ Hy het afgebreek en geen medelye betoon nie.+

      En oor jou maak hy die vyand bly.+ Hy het die horing van jou teenstanders verhoog.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel