9 En jy weet goed dat Jehovah jou God die ware God is,+ die getroue God,+ wat die verbond+ en liefderyke goedhartigheid hou in die geval van dié wat hom liefhet en dié wat sy gebooie onderhou, tot in duisend geslagte,+
3 “Ek smeek u, o Jehovah, onthou+ asseblief hoe ek in waaragtigheid+ en met ’n volkome hart+ voor u gewandel het+ en gedoen het wat goed was in u oë.”+ En Hiskiʹa het bitterlik begin huil.+
9 Want Jehovah se oë+ deurloop die hele aarde+ om sy krag te toon ten behoewe van dié wie se hart+ volkome teenoor hom is. Hierin het u dwaas opgetree,+ want van nou af sal daar oorloë teen u wees.”+
5 En ek het gesê: “Ag, Jehovah, die God van die hemel, die groot en vreesinboesemende God,+ wat die verbond en die liefderyke goedhartigheid hou+ teenoor dié wat hom liefhet+ en sy gebooie onderhou,+