6 En wie het die krag om vir hom ’n huis te bou?+ Want die hemel en die hemel der hemele kan hom nie bevat nie,+ en wie is ek+ dat ek vir hom ’n huis sou bou, behalwe om offerrook voor hom te laat opgaan?+
6 “U alleen is Jehovah;+ u het die hemel gemaak,+ ja, die hemel der hemele, en sy hele leër,+ die aarde+ en alles wat daarop is,+ die seë+ en alles wat daarin is;+ en u hou dit alles in die lewe; en die leër+ van die hemel buig hulle voor u neer.
2 Ek ken ’n mens in eenheid met Christus wat, veertien jaar gelede—of dit in die liggaam was, weet ek nie, of buite die liggaam, weet ek nie; God weet—as sodanig na die derde hemel weggeruk is.+