Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 dan sal ek die volgende aan julle doen, en as straf sal ek beslis ontsteltenis oor julle bring deur tering+ en brandende koors, wat die oë laat ingee+ en die siel laat wegkwyn.+ En julle sal julle saad eenvoudig verniet saai, aangesien julle vyande dit beslis sal opeet.+

  • Deuteronomium 28:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Jehovah sal maak dat die pes jou aankleef totdat hy jou uitgeroei het uit die land waarheen jy gaan om dit in besit te neem.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel