Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 33:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Verder het hy die gesnede beeld+ wat hy gemaak het, in die huis van die ware God gesit,+ waarvan God vir Dawid en vir sy seun Salomo gesê het: “In hierdie huis en in Jerusalem, wat ek uit al die stamme van Israel gekies+ het, sal ek my naam+ tot onbepaalde tyd vestig.+

  • Daniël 6:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Maar net toe Daniël verneem dat die geskrif onderteken is, het hy in sy huis ingegaan, en met die vensters van sy dakvertrek vir hom oop in die rigting van Jerusalem,+ het hy selfs drie keer per dag+ op sy knieë gegaan en gebid+ en lof gebring voor sy God,+ net soos hy voorheen gereeld gedoen het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel