Deuteronomium 7:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En jy mag geen huweliksverbintenis met hulle aangaan nie. Jou dogter mag jy nie aan sy seun gee nie, en sy dogter mag jy nie vir jou seun neem nie.+ Esra 10:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 en hulle het uiteindelik teen die eerste dag van die eerste maand klaargemaak met al die manne wat uitlandse+ vrouens by hulle laat woon het. 2 Korintiërs 6:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Moenie saam met ongelowiges onder ’n ongelyke juk kom nie.+ Want watter gemeenskap het regverdigheid en wetteloosheid?+ Of watter deelgenootskap het lig met duisternis?+
3 En jy mag geen huweliksverbintenis met hulle aangaan nie. Jou dogter mag jy nie aan sy seun gee nie, en sy dogter mag jy nie vir jou seun neem nie.+
17 en hulle het uiteindelik teen die eerste dag van die eerste maand klaargemaak met al die manne wat uitlandse+ vrouens by hulle laat woon het.
14 Moenie saam met ongelowiges onder ’n ongelyke juk kom nie.+ Want watter gemeenskap het regverdigheid en wetteloosheid?+ Of watter deelgenootskap het lig met duisternis?+