13 “Ek het iemand in regverdigheid verwek,+ en al sy weë sal ek gelykmaak.+ Dit is hy wat my stad sal bou,+ en dié wat aan my behoort en in ballingskap is, sal hy laat gaan,+ nie vir ’n prys+ of vir ’n omkoopgeskenk nie”, het Jehovah van die leërs gesê.