Genesis 2:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 So is die hemel en die aarde en hulle hele leër voltooi.+ Psalm 148:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Loof hom, al sy engele.+Loof hom, sy hele leër.+ Matteus 26:53 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 53 Of dink jy dat ek nie ’n beroep op my Vader kan doen om op hierdie oomblik meer as twaalf legioene engele aan my beskikbaar te stel nie?+
53 Of dink jy dat ek nie ’n beroep op my Vader kan doen om op hierdie oomblik meer as twaalf legioene engele aan my beskikbaar te stel nie?+