Deuteronomium 4:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Want Jehovah jou God is ’n barmhartige God.+ Hy sal jou nie in die steek laat of jou verdelg of die verbond van jou voorvaders vergeet+ wat hy met ’n eed aan hulle bevestig het nie. 1 Konings 6:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 en ek sal inderdaad in die midde van die kinders van Israel woon,+ en ek sal my volk Israel nie verlaat nie.”+
31 Want Jehovah jou God is ’n barmhartige God.+ Hy sal jou nie in die steek laat of jou verdelg of die verbond van jou voorvaders vergeet+ wat hy met ’n eed aan hulle bevestig het nie.
13 en ek sal inderdaad in die midde van die kinders van Israel woon,+ en ek sal my volk Israel nie verlaat nie.”+