Psalm 80:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 U het hulle tranebrood laat eet,+En u laat hulle voortdurend trane en nogmaals trane in groot mate drink.+ Psalm 102:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Want ek het as net soos brood geëet;+En wat ek drink, het ek met gehuil gemeng,+
5 U het hulle tranebrood laat eet,+En u laat hulle voortdurend trane en nogmaals trane in groot mate drink.+