27In dié dag sal Jehovah+ met sy harde en groot en sterk swaard+ sy aandag op die Leviaʹtan+ rig, die seilende slang,+ ja, op die Leviaʹtan, die kronkelende slang, en hy sal beslis die seemonster+ doodmaak wat in die see is.
9 Ontwaak, ontwaak, beklee u met sterkte,+ o arm van Jehovah!+ Ontwaak soos in die dae van lank gelede, soos gedurende die geslagte van vervloë tye.+ Is dit nie u wat Ragab+ verpletter het, wat die seemonster+ deurboor het nie?