-
Psalm 136:15Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
15 En wat Farao en sy krygsmag in die Rooi See afgeskud het:+
Want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd;+
-
Esegiël 32:2Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
2 “Mensekind, hef ’n klaaglied aan oor Farao, die koning van Egipte, en jy moet vir hom sê: ‘As ’n jong maanhaarleeu van die nasies is jy tot swye gebring.+
“‘En jy was soos die seemonster in die seë,+ en jy het voortdurend ’n gebruis in jou riviere veroorsaak en die waters met jou pote vertroebel en hulle riviere vuil gemaak.’
-
-
-