Job 13:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Hy sou ook my redding wees,+Want voor hom sal geen afvallige inkom nie.+ Job 36:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En die afvalliges van hart sal toorn ophoop.+Hulle moet nie om hulp roep omdat hy hulle gebind het nie. Hebreërs 6:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 maar afvallig geword het,+ weer tot berou terug te bring,+ omdat hulle die Seun van God opnuut vir hulleself aan die paal hang en hom aan openbare skande blootstel.+
13 En die afvalliges van hart sal toorn ophoop.+Hulle moet nie om hulp roep omdat hy hulle gebind het nie.
6 maar afvallig geword het,+ weer tot berou terug te bring,+ omdat hulle die Seun van God opnuut vir hulleself aan die paal hang en hom aan openbare skande blootstel.+