Psalm 119:118 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 118 U het almal weggewerp wat van u voorskrifte afdwaal;+Want hulle bedrieglikheid is leuens.+ 2 Korintiërs 11:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Want sulke mense is valse apostels, bedrieglike werkers,+ wat hulleself in apostels van Christus verander.+ Hebreërs 10:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 Ons is dan nou nie die soort wat terugdeins tot vernietiging nie,+ maar die soort wat geloof het tot die behoud van die siel.+ 1 Johannes 2:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Hulle het van ons uitgegaan, maar hulle was nie van ons soort nie;+ want as hulle van ons soort was, sou hulle by ons gebly het.+ Maar hulle het uitgegaan sodat dit aan die lig kon kom dat nie almal van ons soort is nie.+
13 Want sulke mense is valse apostels, bedrieglike werkers,+ wat hulleself in apostels van Christus verander.+
39 Ons is dan nou nie die soort wat terugdeins tot vernietiging nie,+ maar die soort wat geloof het tot die behoud van die siel.+
19 Hulle het van ons uitgegaan, maar hulle was nie van ons soort nie;+ want as hulle van ons soort was, sou hulle by ons gebly het.+ Maar hulle het uitgegaan sodat dit aan die lig kon kom dat nie almal van ons soort is nie.+