Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 35:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Daar bly hulle uitroep, maar hy antwoord nie,+

      Weens die trots+ van die slegtes.

  • Psalm 18:41
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 41 Hulle roep om hulp, maar daar is geen redder nie,+

      Tot Jehovah, maar hy antwoord hulle nie.+

  • Spreuke 28:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Hy wat sy oor afwend om die wet nie te hoor nie+—selfs sy gebed is iets verfoeiliks.+

  • Jeremia 11:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Daarom, só het Jehovah gesê: ‘Kyk, ek bring oor hulle rampspoed+ waaraan hulle nie sal kan ontkom nie;+ en hulle sal beslis tot my om hulp roep, maar ek sal nie na hulle luister nie.+

  • Jakobus 4:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Julle vra, en tog ontvang julle nie, want julle vra met ’n verkeerde doel,+ om dit aan julle begeertes na sinsgenot te bestee.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel