Psalm 18:48 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 48 Hy verskaf aan my ontkoming van my toornige vyande;+Bo dié wat teen my opstaan, sal u my verhef,+Van die man van geweld sal u my verlos.+ Psalm 144:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die Een wat aan konings redding gee,+Die Een wat sy kneg Dawid van die skadelike swaard bevry.+
48 Hy verskaf aan my ontkoming van my toornige vyande;+Bo dié wat teen my opstaan, sal u my verhef,+Van die man van geweld sal u my verlos.+